Agape - Liefde

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Die woord "liefde" is een van die mees moeg gebruikte woorde in ons taal omdat dit hoofsaaklik verwys na 'n gevoel wat met 'n persoon gebeur. In die Nuwe Testament verwys "liefde" of "Agape" na 'n manier waarop mense behandel word wat deur Jesus self gedefinieer is: om te soek na die welstand van ander ongeag van hulle reaksie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid