Oorsig: Openbaring 12-22

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Openbaring 12-22 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Openbaring wys Johannes se visioene dat Jesus die bose deur sy dood en opstanding oorwin het en eendag as die ware koning van die wêreld sal terugkeer. https://bibleproject.com/Afrikaans/