Oorsig: Judas

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Judas wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Judas konfronteer korrupte leiers wat die boodskap oor sy broer Jesus verdraai en ander op ’n dwaalspoor lei. https://bibleproject.com/Afrikaans/