Oorsig: Jakobus

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Jakobus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Jakobus kombineer die wysheid van sy broer Jesus met die boek Spreuke in sy eie uitdagende oproep om die lewe in volle toewyding aan God te leef. https://bibleproject.com/Afrikaans/