Oorsig: Josua
Van BibleProject
VERWANTE SKRIFGEDEELTE
Kyk na ons oorsigvideo van Josua wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Na Moses se dood, lei Josua Israel en hulle vestig hulle in die beloofde land wat tans deur die Kanaäniete bewoon word. https://bibleproject.com/Afrikaans/