Oorsig: Numeri

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Numeri wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Numeri reis Israel deur die wildernis op pad na die land wat aan Abraham belowe is. Hulle herhaalde rebellie word met God se regverdigheid en genade begroet. https://bibleproject.com/Afrikaans/