Oorsig: Levitikus

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Levitikus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Levitikus nooi Israel se heilige God hulle om in Sy teenwoordigheid te lewe deur ’n reeks rituele en heilige instellings, ten spyte van hulle sonde. https://bibleproject.com/Afrikaans/