Oorsig: Genesis 1-11

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Genesis 1-11 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Genesis maak God ’n goeie wêreld en stel mense aan om dit te regeer, en dan swig hulle voor boosheid en vernietig alles. https://bibleproject.com/Afrikaans/