Oorsig: 1 Tessalonisense

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 1 Tessalonisense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Tessalonisense beveel Paulus die vervolgde Tessaloniese Christene om te hoop op die toekomstige terugkeer van koning Jesus wat alle dinge sal regmaak. https://bibleproject.com/Afrikaans/