Oorsig: Efesiërs

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Efesiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Efesiërs wys Paulus hoe die goeie nuus etnies diverse gemeenskappe kan skep wat verenig is deur hulle toewyding aan Jesus en aan mekaar. https://bibleproject.com/Afrikaans/