Oorsig: Galasiërs

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Galasiërs wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Galasiërs daag Paulus die Galasiese Christene uit om nie verder toe te laat dat kontroversiële Tora-beskouinge hulle gemeente verdeel nie. https://bibleproject.com/Afrikaans/