Oorsig: Johannes 1-12

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Johannes 1-12 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Johannes word Jesus mens as die inkarnasie van die Skepper God van Israel, om sy liefde en die geskenk van die ewige lewe met die wêreld te deel. https://bibleproject.com/Afrikaans/