Oorsig: Lukas 1-9

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Lukas1-9 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Lukas voer Jesus die verbondsverhaal van God en Israel tot sy hoogtepunt en hy kondig die goeie nuus van God se koninkryk vir die armes en die rykes aan. https://bibleproject.com/Afrikaans/