Handelinge, hfst. 13-20

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Hoe was dit vir die apostel Paulus om deur die Romeinse Ryk te reis en die goeie nuus oor die opgestane Jesus aan te kondig? Wat het hom gedryf om van dorp na dorp te reis en Jesus-gemeenskappe te begin, en hoe het mense op sy boodskap gereageer? In ons derde video oor die boek Handelinge verken ons dit alles, en meer! https://bibleproject.com/Afrikaans/