Handelinge, hfst. 1-7

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Die boek Handelinge wys hoe God sy antieke beloftes vervul om sy seën vir alle nasies te herstel deur die nakomeling van Abraham, naamlik Jesus van Nasaret. In hierdie video verken ons hoe Jesus en die Gees die volk Israel vernuwe en hulle voorberei om die goeie nuus aan die nasies te verkondig. https://bibleproject.com/Afrikaans/