Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 PetrusVoorbeeld

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

DAG 22 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe kan jy hierdie week jou innerlike skoonheid koester op 'n manier dat dit jou primêre "versiering" word, wat die liefde en genade van Jesus aan ander weerspieël?

2. Hoe kan jy hierdie week doelbewus jou woorde gebruik om lewe in iemand se situasie te spreek? Hoe kan jy vrede nastreef in 'n huidige verhouding?

3. Hoe kan jy vandag jou hart voorberei sodat dit jou hoop op Christus is wat in krisistye deurskyn?

4. Hoe kan ons ons daaglikse perspektief verander om meer in lyn te wees met die ewigheid? Watter stappe kan jy doen om 'n lewe te lei wat die tyd wat jy gegee is, getrou bestuur in die lig van die komende oordeel?

5. Hoe kan jy hierdie week jou Godgegewe gawes gebruik om in 'n behoefte binne jou kerkgemeenskap of Love God Greatly-groep te voorsien? Op watter maniere kan jy meer doelgerig wees om die liggaam van Christus lief te hê in afwagting van sy wederkoms?

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Oorwinning oor Beproewings - 'n Studie van 1 & 2 Petrus

Petrus was 'n passievolle en toegewyde dissipel, 'n "ooggetuie van die lyde van Christus." Hoewel hierdie twee briewe eeue gelede geskryf is, spreek dit steeds tot ons hedendaagse uitdagings en bied hoop. Dit is 'n onontbeerlike kompas om die lewe in moeilike tye te navigeer. 1 en 2 Petrus is 'n herinnering aan God se blywende liefde, die belangrikheid van standvastige geloof en die belofte van die ewige lewe.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans