JudasVoorbeeld

Bly op jou reis deur die hele Bybel met die oudiostudieplan vir Haggai, volgende in die reeks: begin nou!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

“Stry vir die geloof” sê hierdie kort maar direkte brief van Judas aan Christene wat stry teen valse leraars wat ongemerk by die kerk ingesluip het. Reis daagliks deur Judas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
More
Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://ttb.org/