1 KroniekeVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan

Die Kronieke is geskryf om God se volk wat uit ballingskap teruggekeer het, te herinner hoe groot Hy vir hulle was deur hulle geskiedenis. Reis daagliks deur 1 Kronieke terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
More
Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://ttb.org