Volg Die Leier, Word 'n Beter DissipelVoorbeeld

Follow The Leader, Becoming A Better Disciple

DAG 6 VAN 7

 

LIEFDE

Wanneer jy ander liefhet soos Jesus jou liefgehad het, maak seker hulle weet waarom jy dit doen. Elke keer wanneer jy 'n liefdesdaad bewys wat hulle aandag trek, fokus dit dan op God en die evangelie wat jou gered het. Moenie aanvaar dat hulle twee en twee bymekaar sal sit nie — daar is baie humanitêre groepe wat niks met Jesus te doen het nie wat besig is om goeie dade te doen — verkondig egter die evangelie, gee krediet aan God vir die liefde wat jy kan deel en wys hulle hoe hulle gered kan word.

Dit is wat Jesus gedoen het. Dit is wat jy moet doen!

 

  • Wat doen jy met die lof wat jy ontvang wanneer jy goeie dinge doen?
  • Benut jy elke geleentheid om God te verheerlik en die evangelie te deel?

 

Lees Matteus 5:14-16, 1 Petrus 3:15 en Romeine 10:11-14.

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Follow The Leader, Becoming A Better Disciple

Verlossing gaan oor redding.  Christenskap gaan oor gehoorsaamheid en die laasgenoemde is 'n bewys van die eersgenoemde (1 Johannes 2:3). Noem jy jouself 'n Christen?  Volg dan vir Jesus.  Gehoorsaam.

More

Baie dankie aan "Baptist General Convention" van Oklahoma, wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.bgco.org