Sade: Wat en Waarom

4 Dae
Sade is oral. Jou woorde, jou geld, jou kinders en selfs jy is 'n saad! Hoe werk hierdie sade en hoekom moet dit vir ons saak maak? Kom ons kyk wat die Bybel te sê het en ontdek hoe dit op ons lewens van toepassing kan wees om ons nader aan God en sy doel vir ons te bring.
Ons wil graag vir Abundant Life Church vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank.
Vir meer inligting besoek gerus: https://alcky.com
Oor Die UitgewerVerwante Leesplanne

Staan weer op

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Voltydse Volharding

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Delf dieper deur Romeine
