VERTROUE - Hou God Aan Sy Woord en Leef DaarvolgensVoorbeeld
Tot watter mate het hierdie gedeelte jou siening van God, van ander of van jou omstandighede beïnvloed of verander? Hoe is jy aangespreek, bemoedig en/of versterk deur hierdie gedeelte? Hoe sal jy in die komende week God aan sy Woord hou en daarvolgens leef?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
VERTROUE: Vertroue is aktief, nie passief nie; dit is nie net teoreties nie, maar ook prakties. Vertroue is oortuigde geloof in en gehoorsaamheid aan God se Woord ongeag die omstandighede en ten spyte van die gevolge. Hierdie evangelie-deurdringde leesplan sal jou help om praktiese maniere te ontdek om God aan sy Woord te hou en daarvolgens te lewe.
More
Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Debbie McGoldrick, en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.nbs2go.com/youversion-subscriber-welcome