Die 10-dag Gebedsleesplan vir PaartjiesVoorbeeld

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

DAG 9 VAN 10

“Here, herinner ons aan die belangrikheid van ons woorde. Ons woorde kan mekaar opbou of afbreek. Help ons om in ons gesprekke lewegewende woorde te gebruik wat mekaar versterk." — 1 Tessalonisense 5:11.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

The 10 Day Prayer Challenge for Couples

Paartjies wat saam bid, groei saam — geestelik, emosioneel en liggaamlik. Wat meer is, hulle groei nader aan die Een wat hul huwelik wil seën en sterker maak.

More

Ons bedank graag vir Focus On The Family vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.focusonthefamily.com/marriage/