Sakpas-Gebede Vir Elke DagVoorbeeld

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAG 5 VAN 10

God hoor altyd

Here, dankie dat U altyd ons hulpkrete hoor. Help my om geduldig te wag as dit vir my voel of U nie gou genoeg antwoord nie. Here, ek weet dat U my nooit sal ignoreer nie, want u Woord sê U hoor ons hulpgeroep. Help my om te hoor hoe U my antwoord. Amen

Geduld is nie passief nie; dit is eintlik ’n aktiewe demonstrasie van krag.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede waarin jy nuwe krag en inspirasie sal vind.

More

https://www.cumbooks.co.za