Vertrou God Te Midde Van SwaarkryVoorbeeld

Vertrou God Te Midde Van Swaarkry

DAG 2 VAN 29

Memoriseervers:

En U, Here – moet tog nie so ver bly nie. Bron van my krag, help my tog gou!

Psalm 22:20

Uitdaging vir die week:

Dink na oor ‘n tyd in jou lewe toe jy dit moeilik gevind het om, as gevolg van jou lyding, tot God te nader . Skryf die moeilike vrae neer wat jy gevra het, wat blyk of dit nie die God wat jy ken, weerspieël nie. Spandeer hierdie week tyd om dit aan God in klaaggebede te gee.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Vertrou God Te Midde Van Swaarkry

Voel dit vir jou asof die wêreld oral om jou ineengestort het? Voel dit vir jou asof jy deur die een storm op die ander getref word? Het jy begin wonder waar God te midde van al jou hartseer is? Vriendin, jy is nie alleen in jou swaarkry nie.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/