Jou Vers Vir VandagVoorbeeld

Psalm 18:29
"Want U laat my lamp skyn; die Here my God laat my duisternis opklaar."
- Die Here wil die "vonk van hoop" binne jou lewendig hou.
- Dit is nooit sy plan vir ons om deur die duisternis oorweldig te word nie.
- Hy sal jou duisternis in lig verander.
- Met die Here in ons lewens is daar altyd lig en dit oorwin die duisternis.
Gebed: Vader, dankie dat U die Een is wat die lig in my siel laat aanhou skyn. Ek het hoop en ek het vertroue omdat U met my is, en geen moedeloosheid sal my oorwin of oorweldig nie. In die Naam van Jesus. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe
Verwante Leesplanne

Delf dieper deur Romeine

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Voltydse Volharding
