Die Grootste GeskenkVoorbeeld

Die Grootste Geskenk

DAG 8 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1.   Hoe vind jy troos wetende dat God jou beskermer is?

2.   Glo jy dat God niks goeds van jou weerhou nie? Hoe versoen jy hierdie waarheid wanneer God nie jou gebede verhoor soos jy gehoop het nie?

3.   Hoe is redding 'n gawe van God?

4.   Wat is 'n paar van die geestelike gawes wat God jou gegee het? Hoe kan jy hierdie gawes gebruik om die liggaam van Christus te seën?

5.   Hoe kan jy God vandag dank vir sy liefde?


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Die Grootste Geskenk

Hierdie ses weke lange Bybelstudie is daarop gemik om ons harte voor te berei om die grootste van alle geskenke te vier: Jesus Christus. Hierdie studie fokus op die karakter van God en wat dit beteken om ‘n lewe van dankbaarheid te lei. Namate ons die Adventstyd binnegaan, sal ons ‘n paar van die gawes wat God in Jesus vir ons gegee het, bestudeer, naamlik: hoop, geloof, vreugde en vrede.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/