Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids GefokusVoorbeeld
Herhaal die Skriflesing en maak tyd vir bepeinsing en meditasie. Skryf neer wat die Heilige Gees vir jou sê.
Reageer daarop in gebed.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die Here wil hê dat sy gelowiges op geloofsvlerke moet sweef. Die Bybel is ons gids, die karakters daarin ons voorbeelde, en die Heilige Gees ons hulp vir die lewe in geloof. Die Bybel is vol getuienisse wat ‘n alternatiewe lewe van rebellie en ongehoorsaamheid gekies het, asook die wat ‘n lewe van oorgawe in geloof gekies het.
More
Ons bedank graag Neighbor Bible Studies 2GO / NBS2GO, Rebecca Davie en Debbie McGoldrick vir die aanbieding van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.nbs2go.com/youversion-subscriber-welcome