Herontdek die KersfeestydVoorbeeld
![Rediscovering the Christmas Season](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F26%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Die Aankondiging
Blootstelling:
Lees die eerste hoofstuk van die Nuwe Testament — die weergawe van Josef, die aardse vader wat God vir sy Seun gekies het.
Verkenning:
Dink na oor hoe die las van geslagte se verwagtinge Josef se vermoë beïnvloed het om hierdie wonderlike rol te speel. Wat dink jy het in Josef se gedagtes aangegaan toe die engel opgedaag en hom van Jesus vertel het?
Uitdrukking:
Hoe sou jy gevoel het as jy Josef was? Bespreek dit met 'n vriend of skryf iets neer oor wat hierdie aankondiging vir Josef, en vir ons almal, beteken het.
Belewenis:
Het God jou al ooit gevra om iets te doen wat belaglik geklink het? Maak hierdie Kersfeestyd 'n plan om iets belaglik te doen wat jy weet God wil hê jy moet doen.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Rediscovering the Christmas Season](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F26%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.
More
Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.