MarkusVoorbeeld
Memoriseervers:
Moenie skrik nie! sê hy vir hulle. Julle soek Jesus van Nasaret, wat gekruisig is. Hy is uit die dood opgewek. Hy is nie hier nie. Kyk, daar is die plek waar hulle Hom neergelê het.
Markus 16:6
Uitdaging vir die week:
Besin hierdie week oor Jesus se opoffering vir jou. Wy ekstra tyd aan Markus 14:36-38, toe Jesus in Getsemane gebid het. Hoe kry sy dood nuwe betekenis vir jou persoonlike geloof wanneer jy lees oor hoe Jesus voor sy verraad gevoel het?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en Godheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra die outeur: “Waar is jou geloof?” As jy daarna smag om 'n vaste geloof te hê in wie Jesus is en wat Hy kan doen, is hierdie Bybelstudie vir jou!
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/