Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Changed: Next Steps for a Changed Life

DAG 41 VAN 42

Bybelse gemeenskap kan binne 'n groep gelowiges of tussen twee mense tot stand kom. In werklikheid kom van die die hegste vorms van Bybelse gemeenskap net tussen twee mense tot stand. Dit is belangrik dat ons gelowiges in ons lewens het wat ons kan leer en raad gee, sowel as om ons aanspreeklik te hou.
Dag 40Dag 42

Aangaande hierdie leesplan

Changed: Next Steps for a Changed Life

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

More

We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church