Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld
Josef en Maria se reis van Nasaret na Betlehem was meer ingewikkeld as 'n vakansiereis om familielede te besoek. Die totale afstand van hul reis was net sowat 129 km, maar omdat Josef geloop het en Maria (swanger met Jesus) op 'n donkie gery het, het dit hulle byna 'n week geneem om die reis te voltooi.
Om jou kinders te help om Josef en Maria se reis beter te verstaan, gebruik 'n atlas of aanlynprogram, soos Google Maps, om die afstand van omtrent 129 kilometers van jou huis af aan te dui. As jou kinders te voet sou reis, watter struikelblokke kon hulle langs die pad teëkom? Waar sou hulle slaap? Wat sou hulle eet en drink?
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent