JesajaVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan
![Jesaja](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21122%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Jesaja, wat "die vyfde evangelie" genoem word, beskryf 'n komende koning en dienskneg wat "die sondes van baie sal dra" in 'n donker tyd wanneer politieke vyande Juda sal oorval. Reis daagliks deur Jesaja terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
More
Ons wil graag Thru the Bible bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.ttb.org/