Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in JouVoorbeeld

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

DAG 2 VAN 7

Lees Handelinge 6:1-7 weer ’n keer. 

Vra hierdie keer vrae oor die teks, met behulp van die vyf W- en H-vrae. Skryf jou waarne­mings in ‘n nota in die Bybeltoep of in jou persoonlike notaboek. 

  • Wat was die omstandighede? 
  • Wie was daarby betrokke? 
  • Waarom is die probleem op dié spesifieke manier opgelos? 
  • Wie was verantwoordelik vir die verkiesing van die sewe manne?
  • Aan watter vereistes moes die manne voldoen en wat het gebeur nadat hulle gekies was? 

Toepassing: 

Watter les vir jou eie lewe kan jy uit hierdie episode leer?

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van onmeetbare waarhede. Ontdek self die dinamiese werking van God se Gees in die lewens van die eerste gelowiges.

More

Ons bedank Precept South Africa vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: https://precept.org.za