BekommernisVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan
Ons lewens kan so maklik oorweldig word deur bekommernisse en vrees vir die onbekende. God het ons egter nie 'n gees van lafhartigheid, vrees of bekommernis gegee nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. Hierdie 7-dag leesplan sal jou help om met elke situasie na God toe te gaan. Die beste manier om oor jou bekommernisse te kom, is om op God te vertrou. Vir meer inhoud, gaan na finds.life.church
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church