Beloftes van GodVoorbeeld

Beloftes van God

DAG 15 VAN 29

Oordenkingsvrae:

1. Soms kan ons roepings saai of onbelangrik lyk. Hoe kan ons ons ingesteldheid op hierdie gebied verander?

2. Wat gebruik God om jou te lei?

3. Op watter maniere "maak jy op jou eie insigte staat"? Hoekom is dit nie 'n goeie idee nie?

4. Wat is wysheid en waarom moet jy God vra daarvoor?

5. Watter doel het God se Woord in jou besluitneming?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Beloftes van God

Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Terwyl mense beloftes mag maak en dan breek, doen God wat Hy belowe. In hierdie vier weke-studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe God belowe om: met jou te wees, jou te lei, te help en jou te onderhou. Hy is die ware Beloftehouer. God se beloftes is onfeilbaar, onveranderlik en waar.

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com