Bid vir IsraelVoorbeeld
Bid vir Israel: Teen Anti-Semitisme regoor die wêreld
Dit is hartseer om te erken, maar Anti-Semitisme is aan die toeneem. Voorvalle in die VSA alleen was in 2017 57% hoër as in 2016. Die getal sluit die byna verdubbeling van gebeure in skole en kollege kampusse van een jaar na die volgende in. Anti-Semitisme is 'n gevaarlike vooroordeel wat tot uiterste en vreeslike geweld kan lei, soos die geskiedenis wel bewys het. Bid vir:
- Blootstelling en voorkoming van anti-semitiese planne van geweld of vandalisme, voordat hulle skade veroorsaak.
- 'n Beëindiging van anti-semitisme op skoolkampusse onder studente en fakulteite.
- Bewustheid van subtiele vorme van anti-semitisme, selfs onder Christene en die kerk.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
70 Jaar gelede het die staat van Israel sy onafhanklikheid verklaar. Die onwaarskynlike geboorte van hierdie klein, nuwe demokrasie verteenwoordig 'n wonderwerk van enorme afmetings en 'n buitengewone vervulling van Bybelse profesie. Die Bybel vertel ons dat ons moet bid vir die vrede van Jerusalem. Hier is 'n paar maniere hoe jy kan bid:
More
Ons wil graag vir "Jewish Voice Ministries" bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek gerus https://www.jewishvoice.org/read/blog/12-ways-pray-against-anti-semitism vir meer inligting