Woede en HaatVoorbeeld
Nie alle woede is sonde nie. Trouens, jy het die reg om kwaad te word oor die dinge wat God kwaad maak. Dit word regverdige woede genoem. Jy is geregtig om so op te tree tot die son ondergaan. Jy sal werklik jou hart moet ondersoek om uit te vind wat die oorsprong van jou woede is. Of jy jou woede inhou of as gevolg daarvan ontplof, albei is eintlik ewe gevaarlik. Jy weet dit natuurlik al teen hierdie tyd, maar as jou woede verkeerd gekanaliseer word, is dit nie goed vir jou of die mense om jou nie. Dit het tyd geword dat God jou woede met liefde vervang.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Woede is 'n realiteit wat elkeen van ons van tyd tot tyd moet hanteer. Hierdie 7-dag leesplan gee aan ons 'n Bybelse uitkyk met n kort skrifgedeelte om daagliks te lees. Lees die gedeelte, kyk eerlik na waar jy staan, en laat God toe om in jou situasie tot jou te spreek.
More
We would like to thank LifeChurch.tv for providing this plan. For more information, please visit: www.lifechurch.tv