YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

TITUS 2:4

TITUS 2:4 Die Boodskap (DB)

Hulle moet ander gelowiges leer wat God van hulle verwag, veral vir die jonger vroue. Hulle moet vir hierdie vroue sê dat hulle baie lief vir hulle mans en kinders moet wees.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Bybel vir almal (ABA)

Dan kan hulle vir die jonger vroue leer om lief te wees vir hulle mans en hulle kinders.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Bybel vir almal (ABA)

Dan kan hulle vir die jonger vroue leer om lief te wees vir hulle mans en hulle kinders.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat hulle die jonger vrouens kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

sodat hulle die jong vroue kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

sodat hulle die jong vroue kan leer om nugter te wees, om hulle mans lief te hê, om hulle kinders lief te hê

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Die Boodskap (DB)

Hulle moet ander gelowiges leer wat God van hulle verwag, veral vir die jonger vroue. Hulle moet vir hierdie vroue sê dat hulle baie lief vir hulle mans en kinders moet wees.

Deel
Lees TITUS 2

TITUS 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê

Deel
Lees TITUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's