ROMEINE 12:4
ROMEINE 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Ons is soos 'n mens se liggaam. 'n Mens het een liggaam, maar die liggaam het baie dele, en elke deel doen iets anders.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie.
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want soos ons baie ledemate in een liggaam het, en nie al die ledemate dieselfde funksie vervul nie
Deel
Lees ROMEINE 12ROMEINE 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want soos ons baie lede in een liggaam het, en al die lede nie dieselfde amp het nie
Deel
Lees ROMEINE 12