DIE OPENBARING 19:7
DIE OPENBARING 19:7 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet bly wees! Baie bly! Kom ons prys Hom, ons Koning! Want dit is nou die tyd wanneer die Lam gaan trou! Ja, sy bruid het haarself mooi gemaak!
DIE OPENBARING 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak.
DIE OPENBARING 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat ons bly wees en juig en aan Hom die eer gee, want die bruilof van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar daarvoor gereed gemaak.
DIE OPENBARING 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat ons bly wees en jubel, en aan Hom die heerlikheid gee, want die •bruilofsfees van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar gereedgemaak.
DIE OPENBARING 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom eer gee, want die bruilof van die Lam het gekom, en sy vrou het haar gereed gemaak.