DIE OPENBARING 19:7

DIE OPENBARING 19:7 AFR83

Laat ons bly wees en juig en aan Hom die eer gee, want die bruilof van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar daarvoor gereed gemaak.