PSALMS 98:3
PSALMS 98:3 Die Boodskap (DB)
Hy is lief vir Israel. En Hy was altyd getrou aan hulle. Almal op aarde het gesien hoe Hy hulle red en verlos.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:3 Bybel vir almal (ABA)
Hy het weer gedoen wat Hy belowe het, Hy het dieselfde gebly vir die volk Israel. Die mense oral op die aarde het gesien dat ons God oorwin het.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het gedink aan sy goedertierenheid en sy trou aan die huis van Israel; al die eindes van die aarde het die heil van onse God gesien.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan die huis van Israel het Hy sy liefde en sy trou herbevestig; die hele wêreld het gesien dat ons God die oorwinning behaal het.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het sy troue liefde, sy getrouheid teenoor die huis van Israel, onthou. Al die uithoeke van die aarde het die verlossing deur ons God gesien.
Deel
Lees PSALMS 98