PSALMS 94:22
PSALMS 94:22 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here het my beskerm. My God is die Rots by wie ek veilig is.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE is 'n rotsvesting vir my, en my God die rots van my toevlug.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vir my is die Here 'n veilige vesting, my God is die rots waar ek kan skuil.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die HERE het vir my 'n toevlugsoord geword, my God het my rotsskuiling geword.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die HERE is my beskutting; en my God is die rots van my toevlug.
Deel
Lees PSALMS 94