PSALMS 72:7
PSALMS 72:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In sy tyd sal regverdiges floreer, daar sal vrede in oorvloed wees tot die maan nie meer daar is nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:7 Bybel vir almal (ABA)
Dit moet baie goed gaan met elkeen wat reg doen, daar moet vrede wees vir almal so lank soos die koning lewe, so lank soos die maan daar is.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In sy dae sal die regverdige bloei en volheid van vrede, totdat die maan nie meer is nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die reg onder sy regering floreer en mag daar vir altyd groot voorspoed wees.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In sy dae sal die regverdige bloei; en oorvloed van vrede so lank as die maan is.
Deel
Lees PSALMS 72