PSALMS 72:6
PSALMS 72:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die koning wees soos reën wat neerdaal op 'n gesnyde grasveld, soos reënbuie wat die aarde deurweek.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:6 Bybel vir almal (ABA)
Die koning moet vir sy mense wees soos reën op grond waar die gras kort is, soos swaar reën wat die aarde natmaak.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sal neerdaal soos reën op die grasveld, soos buie — 'n swaar reën op die aarde.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die koning vir sy mense wees soos die reën vir die plante, soos swaar reëns wat die aarde deurdrenk.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal neerdaal soos reën op die gesnyde gras, soos buie wat die aarde natmaak.
Deel
Lees PSALMS 72