YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 72:15

PSALMS 72:15 Bybel vir almal (ABA)

Die koning moet lank lewe. Mense moet vir hom goud bring uit Skeba, hulle moet aanhou bid vir hom, hulle moet die hele dag bid en vra dat dit goed sal gaan met hom.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag hy dan lewe! en mag hulle aan hom gee van die goud van Skeba en altyddeur vir hom bid; mag hulle die hele dag hom seën!

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die koning lank lewe, mag daar vir hom goud uit Skeba gebring word; mag die mense gedurig vir hom bid en die hele dag seënbedes vir hom uitspreek.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag hy lank lewe! Mense sal vir hom van die goud van Skeba gee; hulle sal voortdurend vir hom bid en hom die hele dag deur seën toewens.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sal lewe, en aan hom sal van die goud van Skeba gegee word; en elke dag sal Hy geprys word.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:15 Die Boodskap (DB)

Lank lewe die regeerder! Mag hy ryk word omdat mense vir hom goud bring. Mag die mense God vra om die koning te help en om vir hom goed te wees.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lank leef die koning! Mag hy goud uit Skeba ontvang. Mag mense gedurig vir hom bid en die hele dag hom seën.

Deel
Lees PSALMS 72
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's