YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 72:14

PSALMS 72:14 Bybel vir almal (ABA)

Hy sal hulle wegneem van die mense wat hulle seermaak en hulle laat swaarkry. Die arm mense se lewens is vir die koning kosbaar, niemand mag hulle doodmaak nie.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal hulle van onderdrukking en geweld bevry; hulle lewens sal kosbaar wees in sy oë.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Van onderdrukking en geweld sal hy hulle lewe vrykoop. Hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy sal hulle siel verlos van bedrog en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:14 Die Boodskap (DB)

Hy sal hulle beskerm van mense wat hulle onderdruk en sleg behandel, want almal is vir hom baie belangrik.

Deel
Lees PSALMS 72

PSALMS 72:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit onderdrukking en geweld sal hy hulle red, want hulle lewens is kosbaar vir hom.

Deel
Lees PSALMS 72
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's