PSALMS 72:12
PSALMS 72:12 Bybel vir almal (ABA)
Want die koning sal die arm mense red wat vra dat hy hulle moet help, die mense wat hulleself nie kan help nie en vir wie niemand wil help nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal die arme red wat om hulp roep, die verdrukte en dié wat geen helper het nie
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want hy sal behoeftiges wat om hulp roep, uitred, ook magteloses en mense wat nie helpers het nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy sal die behoeftige red as hy roep; ook die arme en hy wat geen helper het nie.
Deel
Lees PSALMS 72