PSALMS 53:2
PSALMS 53:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit is dwase mense wat dink daar is nie 'n God nie. Hulle is slegte mense, hulle doen lelike dinge aan ander mense, nie een van hulle doen goed nie.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dwaas dink daar is geen God nie. Dwase mense vernietig alles; wat hulle doen, is 'n gruwel vir God. Daar is nie een wat goed doen nie.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dwase sê in hulle hart: Daar is geen God nie. Hulle tree gruwelik en afstootlik op. Daar is nie een wat goed doen nie.
Deel
Lees PSALMS 53PSALMS 53:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daar iemand was wat verstaan, wat God gesoek het.
Deel
Lees PSALMS 53