PSALMS 52:9
PSALMS 52:9 Bybel vir almal (ABA)
“Dit is die man wat nie wou hê dat God hom moet beskerm nie, die man wat gedink het al sy baie goed sal hom help.”
PSALMS 52:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die man wat God nie tot sy toevlug gemaak het nie, maar vertrou het op die grootheid van sy rykdom, sterk was in sy begeerlikheid!
PSALMS 52:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dis nou die man wat nie op God se krag wou steun nie, maar op sy eie rykdom vertrou het en hom sterk wou maak deur inhaligheid.”
PSALMS 52:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk die sterk man! Hy het God nie sy toevlug gemaak nie, maar op sy groot rykdom vertrou. Hy soek toevlug in wat hom vernietig.”
PSALMS 52:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal U vir ewig loof, omdat U dit gedoen het; en ek sal op U Naam wag; want dit is goed voor U heiliges.